Worcester Gimnasium het aan die Blitz-skaaktoernooi deelgeneem wat deel was van die Worcester-200-vieringe. Dié skool het met goud weggestap in al die afdelings waarin hy deelgeneem het. Die leerders wat deelgeneem het, is Robin Brand, Aidan Steyn, Gillmore Africa, Quan Ferus, Nabilah Williams en Angie Harris.Foto:


Worcester Gim vier goud by fees

You need to be Logged In to leave a comment.