Worcester Primêr gaan terug in tyd

Ouers en konsertgangers het ’n reis terug in tyd geniet by Worcester Primêr se konsert van 25 tot 27 September.


Ouers en konsertgangers het ’n reis terug in tyd geniet by Worcester Primêr se konsert van 25 tot 27 September.

Die tema van die konsert was A trip down memory lane. Die konsert is gevul met sang- en dansitems deur die leerders.

’n Paar van die mammas het selfs die mamma-dans op die verhoog saam met hul gr.3-leerders geniet.

You need to be Logged In to leave a comment.