Worcester Primêre Skool se o.11-hokkieseuns het in Ceres aan die Charlie Hofmeyer-toernooi deelgeneem. Hulle is aangewys as die toernooiwenners en het ’n totaal van 69 doele aangeteken. Agter is Bonga Allie, Jean-Pierre Lotriet en Christiaan de Villiers. Voor is Albert Nel, Niel du Toit, Ricardo Bornman en Eduan Swart. Foto:


Worcester Primêre Skool se hokkiespan wen in Ceres

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article