Worcester Standard – Kontak Ons

Die Standard is ‘n weeklikse plaaslike koerant en die hoofkoerant van Breedevallei Media. Die koerant spog met ‘n lesertal van 40 000 lesers. Die Standard word elke Donderdag gepubliseer in […]


Die Standard is ‘n weeklikse plaaslike koerant en die hoofkoerant van Breedevallei Media. Die koerant spog met ‘n lesertal van 40 000 lesers. Die Standard word elke Donderdag gepubliseer in die grooter Breëriviervallei omgewing. Worcester, Rawsonville, De Doorns, Villiersdorp, Robertson, McGregor, Ashton, Bonnievale, Montagu en ook ‘n paar publikasies wat Laingsburg bereik, word gedek. Die koerant se kantoor is geleë in Hoogstraat, Worcester.

Die Standard behoort aan Boland Koerante (Edms) Bpk, ‘n afdeling van die mediareus, Media24 Bpk.

50 uitgawes per jaar

HAAK JY VAS?

Stuur ’n e-pos aan diens@netwerk24.com of skakel 087 353 1300 (Plaaslik) en 27 21 285 0988 (Buitelands). Jy kan ook ’n WhatsApp-boodskap stuur na 087 353 1333. Ons help graag!

Kantoorure: Ma. tot Vr. 07:00-16:30; Sa. tot So. 07:00-11:00.

Uitgewer

Stefan Kolver

Stefan@media24.com

Redakteur

Marlene Jordaan
marlene.jordaan@media24.com

Lesersredakteur

George Claassen

george.claassen@media24.com

Tel:

021 8513232

Advertensies

info@worcesterstandard.com

Tel:
023 347 0968

Adres:

Hoogstraat 116

Worcester

6850

Tel: 023 347 0968

You need to be Logged In to leave a comment.