Die Kaapse Wynland-skaakproewe het die afgelope week plaasgevind. Dié vyf spelers van Worcester Primêr het medaljes verower. Die skool het altesaam 12 leerders na die proewe gestuur. Die medaljewenners is Anrich Swiegers (o.9, bronsmedalje), Sean Neethling (o.11, bronsmedalje), Danny Milhomem (o.7, goue medalje), Rafael Davids (o.13, bronsmedalje) en Lucas Milhomem (o.9, goue medalje).


WPS blink uit by proewe

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Worcester Standard School Vibes Issue #3 – 5 December 2025
    Credit: Wynette King

Gift this article