Vyf van Primêre Skool Worcester se skaakspelers is genooi om aan die Blitz-toernooi deel te neem. Dit was deel van Worcester se 200-jaar-feesviering. Die spelers het weggestap met al drie die pryse. Danny Milhomem, Lucas Milhomem (silwer), Rafael Davids, Sean Neethling (goud) en Alakhe Mapingana (brons) is baie trots op dié prestasie. Foto: Verskaf


WPS-skaakspelers blink uit

You need to be Logged In to leave a comment.