Laerskool Wynland se o.13 A-rugbyspan het Vrydag 6 Maart aan die laerskool-rugbydag van King Price deelgeneem. Dit was by Boland Landbouskool in die Paarl gehou en die span het uitstekende rugby gespeel en al twee hul wedstryde gewen.Foto: Verskaf


Wynland vertoon sterk by rugbydag

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Worcester Standard School Vibes Issue #3 – 5 December 2025
    Credit: Wynette King

Gift this article