Wysersdrift Primêr het onlangs sy prefekte vir 2020 aangewys. Saam met Franci Naudé (koördineerder) is Curwin Williams, Keyjorne Williams, Yolandi Erasmus, Juvaygen Julies, Cruchia Wildschud en Donald Marries (skoolhoof). Voor is Mekayla Armoed, Claudine Cloete, Benjamin Wildschud, Romano van Wyk en Alicia Angula. Foto:


Wysersdrift wys leiers vir 2020 aan

You need to be Logged In to leave a comment.